Wiskunde Kwartaal 1

12345678910111213141516
Across
  1. 4. Getalle wat 'n res 1 het as deur twee gedeel word
  2. 5. Getal word deur 2 gedeel
  3. 9. Brei die getal uit in sy eenvoudigste vorm
  4. 10. Geslote vorm wat net reguit sye het.
  5. 11. Grafiek met stawe en spasies
  6. 12. Dui die plek aan waar die getal staan
  7. 14. Getalle wat deur twee kan deel sonder enige res
  8. 15. Tabel wat prentjies gebruik.
  9. 16. Van groot na klein
Down
  1. 1. vorm 'n Plat vorm wat net 'n lengte en breedte het.
  2. 2. Sit nog dieselfde hoeveelheid by
  3. 3. 'n Veelhoek met vyf sye
  4. 6. Tabel wat strepies gebruik in groepe van 5.
  5. 7. Dui die waarde van die getal aan
  6. 8. Van klein na groot
  7. 13. Ander woord vir tafels