Woorde wat die -ou- klank in het
Across
- 3. ek brou die sop
- 4. ek sit op my boude
- 5. ons maak vuur met hout
- 8. ek trek my kouse aan
- 11. my mou is vuil
- 12. ek gooi sous oor my kos
- 13. oupa is oud
- 15. die man en vrou trou
- 17. diere bly in die woud
Down
- 1. goud is geel
- 2. ek vou my klere
- 3. die lug is blou
- 4. pa bou 'n muur
- 6. ouma bak koekies
- 7. die tou is bruin
- 8. die winter is koud
- 9. ek hou van sout chips
- 10. die vrou soek haar man
- 14. die pou het mooi vere
- 16. my hond is oud