Woordeskat
Across
- 3. Die taal wat in Finland gepraat word.
- 4. Jou ma se ouma is jou ...
- 5. Die mense wat skelms vang.
- 8. Die hoofstad van die Wes-Kaap.
- 9. Hy raas "altyd" met my. "Altyd" is 'n bywoord van wyse.
- 11. Iemand wat ander seermaak/beledig.
- 12. 'n Manlike hoender.
- 13. Dit is 'n persoon wat mense eet.
- 15. 'n Vroulike bok.
- 16. Dit noem waar/wanneer/hoe 'n aksie gedoen word.
- 17. Jan is my (friend/vriend).
Down
- 1. Die plek waar siek mense behandel word.
- 2. Johannesburg se lughawe staan bekend as OR ...
- 5. Die hoofstad van Suid-Afrika.
- 6. Jou ma en pa se dogter is jou ...
- 7. "In die middag" is 'n bywoord van ...
- 10. Dit is diere wat vleis eet.
- 14. Die seun is (lei/lui) om sy huiswerk te doen.
- 16. My pa is in 'n slegte ...
- 18. Jou oom en tannie se seun.