Woordsoorte

12345678910
Across
  1. 3. 'n Beweging of aksie.
  2. 4. Dui 'n emosie aan. Word dikwels aan die begin van 'n uitroepsin gebruik.
  3. 6. Naamwoord wat die selfstandige naamwoord beskryf.
  4. 10. Word gebruik om twee sinne te verbind.
Down
  1. 1. Die woord staan in 'n plek van 'n naamwoord (bv. hy/sy/ons/julle).
  2. 2. 'n Kort woordjie wat soms die verhouding tussen 'n onderwerp en voorwerp aan. Gee ook rigting.
  3. 5. Naamwoord wat 'n voorwerp beskryf.
  4. 7. 'n of die
  5. 8. Beskryf die werkwoord, tyd, wyse, plek.
  6. 9. Dui hoeveelheid in 'n sin aan (getalle).