Woordstrukture graad 10
Across
- 3. Daar is ook ’n (1.6. baie klein - gee intensiewe vorm) rondaweltjie op die plaas wat my oom soms uitverhuur.
- 4. Ons het 'n groot (1.12 gebuig - gee die regte sterk verlede deelwoord)boom op die plaas.
- 7. My ma het die (1.14 mooiste - gee die sinoniem) tuin in die dorp.
- 10. Ek het laas week ’n klein (1.7. slang - verkleining) in die swembad gekry.
- 13. My ouma het ’n (1.5. baie swart - gee intensiewe vorm) kat en haar naam is Geraamte.
- 14. Ons het baie (1.2. troeteldier - meervoud) by die huis.
- 15. My naam is Stefanus. Ek woon in Grahamstad. Ek het twee (1.1. neef - meervoud) en een niggie.
Down
- 1. Ons plaas is baie (1.13 onnetjies - gee die antoniem)
- 2. Die bome by my skool gee (1.8. a.g.v.) hul grootte lekker skaduwee af in die laatmiddag.
- 5. en groot (1.4. koei- meervoud)
- 6. My pas ry 'n (1.15 wit - gee die intensiewe vorm)bakkie.
- 8. Ek is (1.10. lief - gee vergrotende trap) vir my babasussie as vir my ouer broer.
- 9. Op my oom se plaas is daar 'n baie klein (1.3. kalf - verkleining)
- 11. Die seniors is (1.9. groot - gee vergrotende trap) as ons en is streng.
- 12. Ek is goed in rugby, maar my broer is die (1.11 beter - gee die oortreffende trap).