Zackie - Die Pretpark
Across
- 4. Wat koop Anton by 'n stalletjie om te eet?
- 6. Wie is die boelie in die storie?
- 7. Wat is Zackie se beste vriend se naam?
- 9. Watter kleur is Zackie se huis?
- 10. Wat is 'n 'bat' in Afrikaans?
- 11. Wat het Vincent op sy kop gehad om soos die Laggende Spook te lyk?
- 12. Wat is die trein se naam?
- 14. Wat is 'cotton candy' in Afrikaans?
Down
- 1. Watter kleur is Zackie se familiekar?
- 2. Watter nommer is op Zackie se huis?
- 3. Watter karakter gaan Zackie se sussie in die konsert wees?
- 5. Agter wat sien Anton die Laggende Spook eerste?
- 8. Wat is die straat se naam waarin Zackie bly?
- 13. Wat is Zackie se sussie se naam?