Across
- 3. Vrou by wie spioene geskuil het
- 7. Dal waar die maan stilgestaan het
- 8. Betekenis van Josua se naam
- 10. Het die volke voor Israel uitverdryf
- 11. Stad wat Josua ontvang het
- 13. Volk was Israel bedrieg het
- 16. God se woorde het nie so gebly nie
- 17. Josua het die volk hier toegespreek
Down
- 1. Hierdie was net 'n halwe stam
- 2. Mag nie uit Josua se mond wyk nie
- 4. Rivier waardeur Israel getrek het
- 5. Hy het Hebron vir homself ontvang
- 6. Josua mag nie dit wees nie
- 9. Israel moet God so dien
- 11. Hoeveelheid gedenkstene wat opgerig is
- 12. Het geen grondgebied ontvang nie
- 14. Eleasar is op hierdie gebergte begrawe
- 15. Sy gebeente is uit Egipte saamgebring
