Across
- 2. Wat Adoniyah, die seun van Gaghiet, van Shelomoh (Salomo) wou wegneem (1:13).
- 5. Ek gee vir jou 'n ... en verstandige hart, het Elohiem vir Shelomoh belowe (3:12)
- 7. Die deel van die altaar waaraan Adoniyah vasgehou het omdat hy bang vir Shelomoh was (1:51).
- 10. Natan was een van hierdie belangrike groep mense (1:10).
- 11. Shemeí is doodgemaak omdat hy nie sy woord gehou het nie en Jerusalem ... het (2:41).
- 12. Waarmee Shelomo vervoer is voordat hy as koning gesalf is (1:44).
Down
- 1. Shelomoh het op hierdie plekke geoffer en rook laat opgaan, téén die wil van Yahweh (3:3).
- 3. Hoe Dawid na sy eie dood verwys het: Ek gaan op die weg van die hele ... (2:2).
- 4. Avyatar was later nie meer 'n ... nie, omdat hy vir Adoniyah ondersteun het (2:27).
- 6. Toe Shelomoh moes besluit watter een van die twee vroue die seun moes kry, het hy vir 'n ... gevra (3:24).
- 8. As Shelomoh só sou wandel, sou daar nie 'n man op die troon van Israel ontbreek nie (2:4).
- 9. Die Kreti en die ... was moontlik twee groepe wat deel uitgemaak het van die koning se lyfwag (1:38).
