1 Sam 17 & Joh 11 (16 Sept 2019)

12345678910111213141516171819
Across
  1. 3. Wie is Maria se suster?
  2. 8. Hoeveel dae was Lasarus in die graf?
  3. 9. Wie se wapensrusting het Dawid aangetrek?
  4. 10. Gee 'n sinoniem vir Tomas
  5. 11. "Toe Jesus sien dat Maria huil en dat die Jode wat saam met haar gekom het, ook huil, het sy gemoed vol geskiet en was Hy ..."
  6. 12. Wat red Dawid uit die leeu of beer se bek?
  7. 13. Met hoeveel klippies het Dawid gaan veg?
  8. 15. Wat was voor die rotsgraf se ingang?
  9. 16. Van waar af kom die Filistyn, Goliat?
  10. 17. Wie het voor Goliat uit geloop?
  11. 18. "Ons ... is hier, en Hy roep jou."
Down
  1. 1. Wie is Dawid se pa?
  2. 2. Wat het 57kg geweeg?
  3. 4. Hoekom wou Jesus nie meer onder die Jode rondgaan nie? Hulle wou hom ...
  4. 5. Waarmee was Lasarus se hande en voete toegedraai?
  5. 6. Wie is die derde oudste seun van Isai wat saam Saul gaan veg het?
  6. 7. "het Hy ... dat Jesus vir die nasie sou sterwe."
  7. 9. Wat was tussen die Filistyne en Israeliete toe hulle geveg het?
  8. 14. Wie is die man van Betaniƫ wat baie siek was?
  9. 19. Wie is Dawid se oudste broer?