1 Samuel 1:1-3

1234567891011
Across
  1. 1. Yahweh maak dood en Hy maak ...
  2. 3. Eers as dít met Shemuél gebeur het, sou sy ma hom na die huis van Yahweh toe neem.
  3. 6. Die deel van die liggame van sy gunsgenote wat Yahweh bewaar (meervoud).
  4. 8. Een woord wat die Woord van Yahweh beskryf in die tyd van Eli.
  5. 10. Yahweh het nie een van sy woorde só laat bly nie.
  6. 11. Eli se seuns het Yahweh nie erken en is só genoem.
Down
  1. 2. Eli het gedink dat Gannah só was toe sy gebid het vir 'n seun.
  2. 4. Die een wat my ... sal Ek ...,sê Yahweh.
  3. 5. Daar is geen ... soos Elohiem nie, het Hannah gebid.
  4. 7. Elkanah wou by sy vrou weet of hy nie vir haar beter as ... seuns was nie.
  5. 8. Yahweh is uitstekend daarmee om die een met wie dít gebeur, met krag te omgord.
  6. 9. Die seuns van Eli het gemaak dat die volk teen Yahweh ...