2 Samuel 1-3

1234567891011
Across
  1. 3. Dawid se klaaglied is opgeskryf in die Boekrol van die ... (1:18).
  2. 4. Deel van Dawid se klaaglied oor Saul en Jonatan: Hoe het die ... geval! (1:19)
  3. 5. Wat Yahuáv (Joab) as 'n teken gebruik het dat die geveg nie langer moes plaasvind nie (2:28).
  4. 7. Dawid het Saul en Jonatan as ... en lieflikes beskou (1:23).
  5. 9. Die manne van Yavesh (Jabes) in Ghielád moes ... manne wees omdat hulle meester, Saul, dood was (2:7).
  6. 10. Die dienaars van Ieshboshet en die dienaars van Dawid het aan weerskante van hierdie landmerk in Ghievón gaan sit (2:13).
  7. 11. Die manne van Yavesh (Jabes) in Ghielád het dít met Saul gedoen (2:4).
Down
  1. 1. Asaél, seun van TseruYah, was so lig op sy voete soos hierdie dier (2:18).
  2. 2. Ieshboshet se ouderdom toe hy koning geword het (2:10).
  3. 4. Avner het gemeen dat Ieshboshet hom sleg behandel het - soos die kop van hierdie dier (3:8).
  4. 6. Nasionaliteit van die man wat vir Dawid die slegte tyding oor Saul en Jonatan gebring het (1:8).
  5. 8. In sy klaaglied oor die dood van Avner, het Dawid gevra hoekom Avner soos 'n ... moes sterf (3:33).