Across
- 2. Lulu was nie afgeskeep nie; sy was _______.
- 4. Gee die sinoniem vir ledig _______.
- 6. Susan is _______ omdat haar hond dood is.
- 8. Ek hou meer van _______ ry as branderplank, want ek is bang vir die see.
- 10. Vervang die woord "verbaas" in die volgende sin. Lulu is _________ oor haar maats.
Down
- 1. My boetie het my uitgedaag om 'n rou eier te eet, maar ek het _______.
- 3. Gee een woord vir "baie mooi gevra".
- 5. Na die ____________ wind het 'n hewige storm opgesteek.
- 7. Gee 'n sinoniem vir opgewonde.
- 9. Gee die teenoorgestelde van vriendelik _______ .
