Across
- 5. Wanneer 'n hemelse voorwerp in 'n groot sirkel om 'n ander hemelse voorwerp beweeg.
- 7. Die tipe gronddeeltjie wat 'n medium grootte het.
- 8. 'n Mengsel van klei-, sand- en slikgronddeeltjies.
- 10. Die grondlaag ONDER die bogrond.
- 11. Die buitenste laag van die Aarde.
- 13. Die lyn wat die Noordelike Halfrond van die Suidelike Halfrond op die Aarde skei.
- 14. Die rotsagtige voorwerp wat om die Aarde wentel.
Down
- 1. Die kleinste tipe gronddeeltjie.
- 2. Wanneer 'n planeet/maan om sy as draai.
- 3. Die middelpunt van die Aarde.
- 4. Die organiese deel van grond.
- 5. 'n Organisme wat die oorblyfsels van ander organismes afbreek en die voedingstowwe na die grond teruggee.
- 6. Grond is 'n tuiste of __ vir baie organismes.
- 9. Die laag van die Aarde wat uit magma-rots bestaan.
- 12. Die grootste tipe gronddeeltjie.
- 15. Die denkbeeldige lyn waarop 'n planeet tol.
