Woorde in die Wolke

12345678910111213141516
Across
  1. 2. Bergsig se 2025 jaartema?
  2. 3. Die dorp in Lesotho waar Joseph vandaan kom?
  3. 9. Watter personeellid is die langste al by Bergsig?
  4. 10. Mizelle se nuwe hondjie is ’n mengsel tussen ’n Jack Russel en ‘n ___________?
  5. 11. Wat noem jy ’n seuntjie wat op stemdag gebore is?
  6. 12. Alet se gunstelling seisoen?
  7. 13. Watter karakter het Marinette gespeel in die jaar se Kerssangdiens?
  8. 14. Alet se Woord van die dag op die 19de September?
  9. 15. ’n Woord vir einde-van-die-jaar-moegwees?
  10. 16. Ilze het hom tydens die verkiesing ontmoet.
Down
  1. 1. Die naam van Wyk 105 se raadslid?
  2. 4. Een van die kunstenaars wat by die jaar se basaar opgetree het?
  3. 5. Waar was die sonopkomsdiens op 31 Maart gehou?
  4. 6. Andene kweek graag _______?
  5. 7. Teologie student wie sy praktiese jaar by Bergsig doen in 2025?
  6. 8. KleinPiet se volle name?