Across
- 2. Kon maar net sowel 'n blommewinkel oopgemaak het teen die einde van haar verjaarsdag
- 3. Is 'n kultuurbokkie van formaat.
- 6. Is 'n trotse Tiffie.
- 10. Sou al langs die verspring aanloopbaan af kon sokkie.
- 11. Is vriende met almal.
- 15. Is die personifikasie van die HAT.
- 17. Gebruik nie eers sy eie naam nie.
- 18. Gaan sommer net op vakansie in die middel van eksamens.
- 19. Sal enigeiets doen om Meneer Gerhard te vermy.
- 20. Is verskriklik lief vir sy scalextric karretjies.
Down
- 1. Is versot op Sarah J. Maas.
- 4. Kon maar netsowel'n gecko gewees het aangesien hy met soveel gemak klim.
- 5. Het eweskielik 'n bos krulhare gekry.
- 7. Is 'n ster in Derde Wiel.
- 8. Is so slim dat hy "sommer net" Ekonomie vat maar het Toerisme.
- 9. Is die verskaffer van gebakte goedere vir die groepie.
- 12. Bring sy Saterdae deur in die geselskap van chemikalieƫ.
- 13. Het behoorlik oor sy voete geval.
- 14. Spandeer prakties al haar vrye tyd in die kombuis.
- 16. Kon maar netsowel die Matrix gekodeer het.
- 17. Verskaf sommer gratis voorligtingsielkundige dienste.
