2O2A53P35T3R8L0K

123456789101112131415161718
Across
  1. 6. In hierdie boek is die sameswering opgeteken
  2. 7. Ester se vader
  3. 8. Hofdienaar van Ester
  4. 9. Amp van samesweerders teen die koning
  5. 11. Ester se Hebreeuse naam
  6. 12. Vrou van die Jode se teëstander
  7. 14. Hoogte in el van galg opgerig deur die Jode se teëstander
  8. 15. Voorouer van die Jode se teëstander
  9. 16. Koning van Juda in ballingskap weggevoer
  10. 17. Stad waaruit die koning regeer het
  11. 18. Ester se neef wat haar opgevoed het
Down
  1. 1. Ester se neef kom uit hierdie stam
  2. 2. Die koning se eerste vrou
  3. 3. Jongmeisies is hiervan voorsien
  4. 4. Boodskap afgelewer aan die provinsies
  5. 5. Koning van die Meders en Perse
  6. 8. Opsigter van die eerste vrouehuis
  7. 10. Fees wat die verhaal van Ester vier
  8. 12. Opsiener van die tweede vrouehuis
  9. 13. Jode se teëstander