50th

123456789101112131415161718
Across
  1. 3. Ma se bese winters gereg
  2. 6. n Tweede naam om mee te deel
  3. 10. In watse medium het die SABS begin uitsaai
  4. 11. N strukkie om die nek
  5. 13. N taai, wit, soet lekker en is een van my ma se gunstellinge
  6. 14. Wat word van katoen gare gemaak en is baie delikaat
  7. 15. Watse wereld bekende operasie is in SA gedoen in die jaar 1967
  8. 17. Een van die "7 Wonders van die wereld"
Down
  1. 1. Naaste aan ma se hart
  2. 2. Een van ma se gunsteling peuselhappies in n pakkie
  3. 4. My ma se lekkerste plek waar sy baie tyd spandeer het en gewerk het
  4. 5. N winkel sentrum sonder n gebou
  5. 7. n warm melkerige drankie en nog een van ma se gunstelings
  6. 8. Watse dier het die grootste brein?
  7. 9. Most embarrassing movie wat ek saam my ma gekyk het
  8. 12. Die grootste staat in SA
  9. 16. N blom wat n embleum van sport is
  10. 18. Een van my ma se gunsteling musiek groep wat sing "Take a chance on me"