Across
- 3. N blom wat n embleum van sport is
- 8. Watse wereld bekende operasie is in SA gedoen in die jaar 1967
- 10. n Tweede naam om mee te deel
- 11. Watse dier het die grootste brein?
- 13. In watse medium het die SABS begin uitsaai
- 15. Een van die "7 Wonders van die wereld"
- 16. Een van ma se gunsteling peuselhappies in n pakkie
- 17. Wat word van katoen gare gemaak en is baie delikaat
- 18. Naaste aan ma se hart
Down
- 1. My ma se lekkerste plek waar sy baie tyd spandeer het en gewerk het
- 2. N winkel sentrum sonder n gebou
- 4. N taai, wit, soet lekker en is een van my ma se gunstellinge
- 5. n warm melkerige drankie en nog een van ma se gunstelings
- 6. Die grootste staat in SA
- 7. Most embarrassing movie wat ek saam my ma gekyk het
- 9. Ma se bese winters gereg
- 12. N strukkie om die nek
- 14. Een van my ma se gunsteling musiek groep wat sing "Take a chance on me"
