Across
- 3. Wat word gebruik om munte, medaljes en juwele te maak?
- 5. Dit word gebruik om uitlaatgasse van motors skadeloos te maak.
- 7. Dit behels die wegsny of uitgrawe van rotse wat minerale bevat.
- 11. Die diepste myn in S.A.
- 12. Hierdie fossiel brandstof word nie in rotse gevind soos ander metale nie.
- 16. 'n Longsiekte wat mynwerkers opdoen.
- 17. Dit word gebruik vir sny-instrumente.
- 19. Die rots wat die mineraal bevat.
- 20. Dit word met ander metale gemeng om munte te maak.
- 22. Waar in S.A. is die diepste platinum-myne?
- 23. 'n Harde, glasagtige mineraal in die rotse.
- 25. Wie besoek myne om veiligheid in myne te toets?
- 26. Waar in Limpopo is die grooste koperprodusent myn.
- 30. Daar kom geen minerale voor in hierdie provinsie nie.
Down
- 1. Word met staal gemeng om vlekvrye staal te maak.
- 2. Die wêreld se grootste diamant.
- 3. Sesotho vir "Plek van goud".
- 4. Watter plofstof word gebruik om rotse te breek in die myne?
- 6. Plante wat in 'n warm vogtige omgewing groei.
- 8. 'n Mineraal wat yster bevat.
- 9. Myne wat nie veiligheidsreels nakom nie word ______.
- 10. ________ word gietblokke genoem.
- 13. Word gebruik om waterpype mee te maak.
- 14. Hulpbronne wat voorkom in rotse.
- 15. Daar is 'n wereldwye _____ geplaas os die gebruik van asbes.
- 18. Word met ander staal gemeng om dit harder en sterker te maak.
- 21. Wat agtergebly het nadat iets verwyder is.
- 24. Wat 'n laag steenkool genoem word.
- 27. Die eenvoudigste vorm van mynbou.
- 28. Watter kragsentrale is naby Witbank in Mpumalanga?
- 29. Die afval-modder as erts gemaal is en met water en chemikalieë gemeng word.
