Absorpsie, Assimilasie van verteerde kos,Egestie en Homeostase

123456789101112131415
Across
  1. 9. Wanneer daar te veel aminosure in die bloed is vanweë proteїeninname, word die aminosure in die lewer afgebreek. Wat is die naam vir die proses?
  2. 11. die oortollige glukose nie in glikogeen verander nie en die konsentrasie glukose in die bloed styg te veel, watter siekte kan hier voorkom?
  3. 13. ... is die vermoë om ‘n konstante interne omgewing te handhaaf hoewel omgewingsverandergings plaasvind.
  4. 14. Wat kom tussen die villi voor?
  5. 15. Wat gebruik selle vir energie.
Down
  1. 1. Die ... moet groot wees
  2. 2. Wat is die naam vir beide kapillêre vate en ‘n limfvat?
  3. 3. Hierdie villie word uitgevoer met ‘n soort epiteel wat word hierdie epiteel genoem?
  4. 4. Alle voedingstowwe wat uit die dunderm geabsorbeer word gaan eerste waantoe?
  5. 5. ...is wanneer die verteringsprodukte, deur die wand van die verteringskanaal in die bloedvate inbeweeg.
  6. 6. Wat word die verwydering van giwwe en toksiene in die lewer genoem?
  7. 7. Wat word dit genoem wanneer Aminosure geabsorbeer om proteїene te vorm?
  8. 8. Wanneer daar oormatige glukose in die bloed teenwoordig is verander die lewer dit na wat toe?
  9. 10. Wat is die hormoon se naam indien jy geen van dit het of te min van dit het kan dit lei tot diabetes?
  10. 12. Die oppervlakte moet dun wees sodat eenvoudige ... daardeur kan Beweeg.