Ada en algoritmes

12345678910
Across
  1. 2. Om meer te wil weet.
  2. 5. Masjiene waarop jy jou huiswerk kan doen.
  3. 6. Die knoppies waarop jy tik.
  4. 8. Rekenaar wat jy kan ronddra.
  5. 9. Die reëls wat 'n rekenaar volg.
  6. 10. Die deel wat jy gee.
Down
  1. 1. Die wetenskap van getalle.
  2. 3. Skrywer van algoritmes
  3. 4. Wiskunde
  4. 7. Dinge/prosesse wat ons lewens makliker maak.