Across
- 2. Jy kan maar jou ... soen
- 7. Aantal blommemeisies
- 9. Sanrie se gunstreling rugbyspan
- 10. Hoeveel rokke het Sanrie gepas
- 12. Shaun se gunsteling nagereg
- 15. In watter maand is Sanrie gebore
- 16. Rede vir trou
- 19. Shaun se gunsteling kleur
- 20. Langs watter rivier het Shaun Sanrie gevra om te trou
- 21. Waar werk Sanrie
Down
- 1. Sanrie se motor maak
- 2. In watter plaaslike laerskool was Sanrie en Shaun
- 3. Shaun se beroep
- 4. In die fliek het Shaun Sanrie gevra om sy meisie te word
- 5. Naam van predikant
- 6. Albei het hier studeer
- 8. Wat verloor Sanrie vandag
- 11. Shaun se gunsteling seisoen
- 13. Die troulokaal se naam
- 14. Sanrie het netball en ... op skoolbeoefen
- 17. Shaun en Sanrie is hier gebore
- 18. Hoeveel jaar is Sanrie en Shaun saam
