Across
- 3. Die vroue het hom eerste gewaar
- 5. n Kind het in n put geval
- 7. die een wat laaste lag
- 8. skrywer van Germanicus (slegs sy van)
- 9. Stockenstrom skryf oor die lawwe vent
- 11. Familielid van Ingrid Winterbach
Down
- 1. de Wet Skrywer van Drie Susters twee
- 2. Eerste bundel wat Hertzogprys in 1916 ontvang het
- 4. Henry kuier 7 dae by hierdie familie
- 6. Halfedelsteen van Marlene van Niekerk
- 10. Die natuurkind