Afrikaans Blokraai - Taalwerk

123456789101112131415
Across
  1. 2. Manlik vir "koei".
  2. 3. Skryf "dos" as 'n woord.
  3. 5. So oud soos die ___.
  4. 7. Vroulike vorm van "monnik".
  5. 8. Basis vorm van die woord "verjaar".
  6. 11. Korrekte woord vir 'n Burger van ons land.
  7. 12. Antoniem vir "dag".
  8. 15. Waarvoor staan die afkorting "asb."?
Down
  1. 1. Intensiewe vorm van gelukkig.
  2. 3. Tien jaar.
  3. 4. Ontkenende vorm van "altyd".
  4. 6. Nie alleen slaag ek my Afrikaans nie, ___ ek kry ookk goeie punte.
  5. 9. Antoniem vir "nuut".
  6. 10. Verlede tyd van "is".
  7. 13. Sinoniem vir "byna".
  8. 14. Jan sê: "Ons hou van Afrikaans." Jan sê dat ___ van Afrikaans hou.