Afrikaans Crossword

12345678910111213141516
Across
  1. 1. ’n Insek wat heuning maak
  2. 3. ’n Dier wat melk gee
  3. 5. Klein diertjie wat graag kaas eet
  4. 6. Groot voël wat nie kan vlieg nie
  5. 9. Groot vis met skerptande
  6. 10. Dier met ’n baie lang nek
  7. 12. ’n Trotse troeteldier wat graag blaf
  8. 13. ’n Dier wat kwaak in die dam
  9. 14. Groot dier met ’n lang slurp en groot ore
  10. 15. ’n Gewilde vis aan die Kaapse kus
  11. 16. ’n Voël wat mense se woorde kan napraat
Down
  1. 1. Suid-Afrika se nasionale voël
  2. 2. Die koning van die diereryk
  3. 3. ’n Dier wat sê “mee-oo”
  4. 4. Dier wat horings het en op berge klim
  5. 7. Stadige dier met ’n harde dop
  6. 8. Dier wat gery word en vinnig hardloop
  7. 10. Dier met ’n sak vir sy baba
  8. 11. Klein dier met agt pote wat webbe spin
  9. 15. Dier met swart en wit strepe