Across
- 3. Dit is n mooi hoed-> Vind die selfstandige naamwoord (4)
- 5. Gee die intensiewe vorm van maer (9)
- 6. Ons gaan na Engeland toe-> Vind die selfstandige naamwoord (8)
- 10. Die (klein aap) was baie lelik (4)
- 11. Die lang man kan die rak bereik-> Vind die byvoeglike naamwword (4)
- 14. Ons loop met ons nuwe (hond) -> Gee die verkleining (7)
- 16. Al die (vraag) in die toets was baie maklik-> Gee die Meervoud (4)
- 20. Die kar was (nuut)-> Gee die intensiewe vorm (12)
- 21. Al die (stoof) was duur-> Gee die meervoud (5)
- 22. Calypso het die boek gelees-> Vind die werkwoord (6)
- 24. Sy het n rond gesig-> Vind die selfstandige naamwoord (5)
- 25. Gee die meervoud vir maan (4)
- 26. Die kind sit op die hoe stoof-> Vind die werkwoord (3)
Down
- 1. Die kinders se (gesig) was baie oulike-> Gee die meervoud (7)
- 2. Sy sal haar hare borsel-> Vind die werkwoord (6)
- 3. Haar hare was pragtig-> Vind die selfstandige naamwoord (4)
- 4. Die seun skop die bal-> Vind die selfstandige naamwoord (3)
- 7. Die baba het n pragtige (neus)-> Gee die verkleining (6)
- 8. Die sagte kussing is op die bed-> Vind die byvoeglike naamwword (5)
- 9. Die eerste voegwoord in MEOWD (4)
- 12. Die kind het n kat ___ n hond. (2)
- 13. Voegwoord dat einde van ‘dahttps://crosswordlabs.com/edit/afrikaans-crossword-puzzle-4#t’(5)
- 15. Die dowe man kan nie hoor nie-> Vind die byvoeglike naamwword (4)
- 17. Afrikaanse woord vir "because"(4)
- 18. Gee die meervoud van gif (5)
- 19. Die ou man loop stadig-> Vind die byvoeglike naamwword (2)
- 20. Die seuns speel sokker-> Vind die werkwoord (5)
- 21. Wat is “sail” in Afrikaans (4)
- 23. Die swart skoene skyn-> Vind die byvoeglike naamwword (5)