Across
- 5. Wanneer een versreël in ‘n ander in vloei
- 8. Meervoud van boom
- 10. ‘n Paragraaf in ‘n gedig
- 11. ‘n Groep 2 voegwoord
- 12. “ ”
- 14. :
- 18. !
- 19. Ek,Jy,Hy,Sy
- 20. Herhaling van konsonante
- 21. ‘n Groep 1 voegwoord
- 23. Die meisie sit OP die kas
- 25. Herhaling van vokale
- 26. Spring,Eet,Hardloop
- 27. Meervoud van stok
Down
- 1. Een sin in ‘n gedig
- 2. Die tyd wat die storie afspeel
- 3. Die persoon wat ‘n gedig geskryf het
- 4. Verkleinwoord van boom
- 6. Meervoud van tafel
- 7. Die hond eet GROOT bene.
- 9. ‘n Greop 3 voegwoord
- 13. Die appel val nie ver van die boom nie
- 15. Die opskrif van ‘n storie
- 16. Verkleinwoord van beer
- 17. ?
- 22. Die plek waar die storie afspeel
- 24. Die persoon wat ‘n boek geskryf heT
