Across
- 2. Verkleinwoord van boom
- 5. ‘n Groep 2 voegwoord
- 8. Meervoud van boom
- 9. Die plek waar die storie afspeel
- 10. ‘n Paragraaf in ‘n gedig
- 12. Herhaling van konsonante
- 14. Die tyd wat die storie afspeel
- 16. Meervoud van stok
- 19. “ ”
- 22. Wanneer een versreël in ‘n ander in vloei
- 24. Die persoon wat ‘n boek geskryf heT
- 25. Verkleinwoord van beer
- 26. Die opskrif van ‘n storie
- 27. Die appel val nie ver van die boom nie
Down
- 1. !
- 3. ?
- 4. Die persoon wat ‘n gedig geskryf het
- 5. :
- 6. Herhaling van vokale
- 7. ‘n Greop 3 voegwoord
- 11. Ek,Jy,Hy,Sy
- 13. Die meervoud van slaapkous
- 15. ‘n Groep 1 voegwoord
- 17. Een sin in ‘n gedig
- 18. Die hond eet GROOT bene.
- 20. Spring,Eet,Hardloop
- 21. Die meisie sit OP die kas
- 23. Meervoud van tafel
