Across
- 2. Middelste is 'n .....telwoord.
- 4. Sinoniem vir "gaping".
- 7. Antoniem vir "breed".
- 8. 'n Paar versreëls saam vorm 'n ......
- 11. Ek is tevrede ..... my punte.
- 13. Die afkorting Wo. staan vir .....
- 15. "Tel die papier op!" = watter soort sin?
- 16. My ma is 50 jaar oud - 50 is 'n .....telwoord.
Down
- 1. Tasse en sakke gepak vir 'n vakansie
- 3. Slange, likkewane en skilpaaie
- 5. Afkorting vir "kilometer".
- 6. Persoon wat die gedig skryf
- 7. 'n Meisie wat die bruid vergesel
- 9. "Is jy honger?" - watter soort sin?
- 10. Die afkorting hfst. staan vir ....
- 12. Hy luister ..... die storie wat juffrou lees.
- 14. ’n Baie gierige persoon.
