Across
- 2. buitensporige oordrywing
- 4. strofe wat uit twee versreels bestaan
- 5. die herhaling van vokale
- 6. strofe wat uit vier versreels bestaan
- 10. herhaling van eenderse klanke
- 11. een of meer woorde wat klank na maak
- 12. strofe wat uit drie versreels bestaan
- 15. wanneer daar verandering/ommekeer is
- 17. die herhaling van konsonante
- 21. die naam van die gedig
- 22. verwys na die bou/druk van die gedig
- 23. versreels loop oor sonder leestekens
- 24. om 'n negatiewe gevoel te verdoesel
Down
- 1. die letterlike betekenis
- 3. nie-lewende dinge kry lewende eienskappe
- 6. twee uiterstes word teenoor mekaar geplaas
- 7. die persoon aan die woord in die gedig
- 8. twee dinge word vergelyk met "soos"
- 9. twee verskillende klanke word eenders gemaak
- 13. die figuurlike betekenis
- 14. die kern van die gedig
- 16. verwys na vordering of ontwikkeling
- 18. word gekenmerk deur beweging
- 19. die persoon wat die gedig skryf
- 20. twee dinge word vergelyk sonder "soos"