Afrikaans Huistaal

123456789101112
Across
  1. 5. In plek van ander woorde bv. hy,sy,my
  2. 7. Woorde met dieselfde betekenis bv. pragtig-mooi
  3. 8. Word agter aan 'n woord geplaas.
  4. 9. Nie die persoon se direkte woorde nie.
  5. 11. Woorde met die teenoorgestelde betekenis bv. op-af.
  6. 12. Klink dieselfde, anders gespel.
Down
  1. 1. Woorde met meer as een basis bv. tafelpoot
  2. 2. Klink dieselfde, dieselfde gespel.
  3. 3. Word voor aan die woord geplaas.
  4. 4. Persoon se direkte woorde.
  5. 6. In die negatiewe vorm geskryf
  6. 10. Doen of aksie woord.