Across
- 4. die grond van die kamer waar jy kos maak
- 5. iemand wat jou vrugte oes
- 7. derde deel van stompi
- 9. more
- 11. oordraagbare siekte wat in 2020 begin
- 14. iemand wat die besit waar druiwe gemaak word.
- 16. gister
- 18. dorp waar druiwe geoes is.
- 20. nog n woord vir ondersteun
Down
- 1. woordorde vir afrikaans
- 2. sinoniem vir identies
- 3. sinoniem vir dikwels
- 6. eerste deel van stompi
- 7. vandag
- 8. paragraaf wat rym
- 10. laaste deel van stompi
- 12. n epidemie van n siekte oor n groot plek wat versprei het
- 13. vyfde deel van
- 15. sesde deel van stompi
- 17. sinoniem vir krag
- 19. bruin insek met n plat lyf
