Across
- 3. letters soos a,e,i,o,u
- 6. meervoud van spoor
- 9. iets wat baie nuut is
- 12. iemand wat 'n besigheid bestuur
Down
- 1. letters soos b,c,d, f,g,h,j,k
- 2. meervoud van baan
- 4. klomp mense wat saamsing
- 5. klomp instrumente wat saamspeel
- 6. 'n groep netbalspelers wat saamspeel
- 7. iemand wat musiek maak
- 8. tipe fluit
- 10. meervoud van naam
- 11. musiek in my __
