ALGEMENE SIEKTES

123456789101112131415
Across
  1. 3. Die liggaam se stelsel wat infeksies en siektes veg.
  2. 6. Aanvalle of stuiptrekkings.
  3. 8. Verskynsel waaraan ń siekte herken kan word.
  4. 10. ń Eetversteuring
  5. 11. ń Infeksie west deur ń virus veroorsaak word en kan nie genees word nie.
  6. 12. Die hormoon wat glukosesuiker verwerk.
  7. 13. Liggaam kan nie insulin verwerk nie.
  8. 15. Klein lewende organisme wat infeksies en siektes veroorsaak.
Down
  1. 1. ń Siekte of "seerplek" wat deur kieme veroorsaak word.
  2. 2. Hierdie siekte word veroorsaak deur BAKTERIËE en tasks gewoonlik die longe aan.
  3. 4. As jy oorgewig is.
  4. 5. Die kos wat jy eet.
  5. 7. Die dra van ń masker kan die verspreiding van die pandemie verhoed.
  6. 9. Antiretrovirale middels word gebruik om hierdie siekte te behandel.
  7. 10. Ander woord vir oordraagbaar.
  8. 14. Klein lewende organismes wat op plante, director, lug, grond en water lewe.