Across
- 3. Die liggaam se stelsel wat infeksies en siektes veg.
- 6. Aanvalle of stuiptrekkings.
- 8. Verskynsel waaraan ń siekte herken kan word.
- 10. ń Eetversteuring
- 11. ń Infeksie wat deur ń virus veroorsaak word en kan nie genees word nie.
- 12. Die hormoon wat glukosesuiker verwerk.
- 13. Liggaam kan nie insulien verwerk nie.
- 15. Klein lewende organisme wat infeksies en siektes veroorsaak.
Down
- 1. ń Siekte of "seerplek" wat deur kieme veroorsaak word.
- 2. Hierdie siekte word veroorsaak deur bakteriëe en tas gewoonlik die longe aan.
- 4. As jy oorgewig is.
- 5. Die kos wat jy eet.
- 7. Die dra van ń masker kan die verspreiding van die pandemie verhoed.
- 9. Antiretrovirale middels word gebruik om hierdie siekte te behandel.
- 10. Ander woord vir oordraagbaar.
- 14. Klein lewende organismes wat op plante, director, lug, grond en water lewe.