Algemene spelfoute (e-pos)

12345678910111213141516171819
Across
  1. 3. Name van plekke en dae word altyd met 'n _____ geskryf.
  2. 7. Ons het 'n groot, soet ___ by die piekniek geëet.
  3. 10. 'n Wedstryd waarin mense meeding om te wen.
  4. 13. Dit was 'n baie ____ dag. Dus het ons gesukkel met die langafstande.
  5. 14. Iets wat baie energie uit jou tap.
  6. 16. Die boek was so____ dat ek dit nie kon neersit nie.
  7. 17. Sy hou daarvan om te ____ by partytjies.
  8. 19. Dit was 'n wonderlike geleentheid om nuwe mense te ontmoet.
Down
  1. 1. Die jaarlikse familie_____ was 'n groot sukses.
  2. 2. Die teenoorgestelde van vervelig.
  3. 4. Ons moet mekaar ondersteun in moeilike tye.
  4. 5. Ons het die beste tyd van ons lewe ______.
  5. 6. Daar kom altyd 'n _____ voor want en maar.
  6. 8. Om verras of geskok te wees.
  7. 9. Dieselfde en deelgeneem is altyd _____ _____.
  8. 11. My ____ kleur is blou.
  9. 12. Die meervoud van atleet.
  10. 15. Ek het vir 'n lang tyd die kleur van my oë ______, maar ek het nou vrede gemaak daarmee.
  11. 18. Die riller-fliek was so __________ dat ek nie kon slaap nie.