Across
- 3. Die seisoen waarin die Nylrivier oorstroom oor sy walle
- 5. Egiptenare glo dat ______(godin) se trane die oorsaak was vir die jaarlikse oorstromings van die Nyl
- 6. Langste rivier in die wêreld is __________
- 7. Die leier van antieke Egipte
Down
- 1. Waar begin die Nyl?
- 2. Egiptiese idee van harmonie
- 4. Die god wat die Nyl verteenwoordig
