Across
- 2. Dokters het dit gebruik om wonde te behandel
- 4. Hulle het dit gedra om hulle te beskerm teen siektes
- 6. Dit het gehelp om mense gesond te hou
- 9. Wanneer niemand kon verklaar waarom iemand siek geraak het nie
- 11. Een van die chirurgiese instrumente
- 12. Die studie van hoe die lewende liggaam werk
Down
- 1. Dit was 'n antiseptiese middel
- 3. Geraamtes uit antieke Egipte toon dit aan
- 5. Die studie van die struktuur van die ligaam
- 7. Medisyne is van dit gemaak
- 8. Die Egiptenare was bewus jy iemand se pols kan neem om dit te bepaal
- 10. Dokters wat siektes behandel sonder om te opereer