Atome: sleutelterme

12345
Across
  1. 2. Die kleinste deeltjie waaruit alle materie opgebou is.
  2. 5. Negatiewe deeltjie wat in die ruimte rondom die kern voorkom.
Down
  1. 1. Protone en neutrone saam.
  2. 3. Neutrale deeltjie wat in die kern voorkom.
  3. 4. Positiewe deeltjie wat in die kern voorkom.