Baba Blokkiesraaisel

123456789101112131415161718
Across
  1. 3. Waar pappa werk
  2. 4. Die tradisionele kleur vir dogtertjies
  3. 5. Klassiere sagte speelding
  4. 6. "Slaap my kindjie, slap …."
  5. 7. Waar 'n baba slaap (veronderstel)
  6. 9. 'n Baba Voeltjie
  7. 11. Gedurende hierdie tyd van die jaar word baie diere babas gebore
  8. 12. Mamma se beroep
  9. 13. Jou stemtoon as baba slaap
  10. 15. Mamma
  11. 16. Pappa se gunsteling sport
  12. 18. Pappa
Down
  1. 1. Na 8+ maande van swangerskap voel dit of jy gaan …..
  2. 2. Doeke Handelsnaam
  3. 4. Hospitaal waar Rene gebore gaan word
  4. 8. 'n Baba se melkhouer
  5. 9. Jy tel baie van dit op gedurende swangerskap
  6. 10. Rene se sterreteken as sy op haar datum gebore word
  7. 14. Duim vervanger
  8. 17. 'n Pasgebore baba se mamma en pappa kry nie baie van dit nie