Across
- 3. Wie sê: “Maak jou mond oop. Ek wil na jou tande kyk.”
- 8. Wie sê: “Waarheen wil jy vandag ry?”
- 10. Wie sê: “Ek gaan nou na jou hart luister.”
Down
- 1. Wie sê: “Die vleis is vandag baie vars.”
- 2. Wie sê: “Die mielies groei mooi op my plaas.”
- 4. Wie sê: “Die tuin is vandag baie droog.”
- 5. Wie sê: “Ek maak vandag ’n nuwe houttafel.”
- 6. Wie sê: “Hierdie muur kort nog ’n laag verf.”
- 7. Wie sê: “Kom ons bid saam.”
- 9. Wie sê: “Die kos is amper gereed.”
