Betekenisleer

123456789101112131415161718192021222324252627
Across
  1. 2. Ek wil al my vakke op skool SLAAG. (Antoniem)
  2. 4. Daar is genoeg YS in die vrieskas. (Homofoon)
  3. 5. By homonieme kan die verskil in betekenis net afgelei word as daar na die _______ waarin dit gebruik word, gekyk word.
  4. 10. Die plek waar SKEPE gebou word is 'n __________
  5. 13. Woorde met dieselfde vorm, maar waarvan die betekenis verskil
  6. 15. Die siekte het my FISIES erg aangetas.
  7. 17. Kan jy die eerste paragraaf se woorde AANHAAL. (Sinoniem)
  8. 18. Die doeblet van BROS.
  9. 20. My TEENSTANDER in tennis kom van Bellville af. (Sinoniem)
  10. 21. My PYL en boog is in my kamer. (Homofoon)
  11. 23. Die dief het die deur oopgeDWING om by die huis in te kom. (Sinoniem)
  12. 26. ______ hy praat die waarheid, dan sal ons moet optree. (Paroniem van STEL)
  13. 27. My ouma is lief om met wol te BRY. (Homofoon)
Down
  1. 1. Die doeblet van TWAK
  2. 3. Die homoniem van LEWER
  3. 6. Jannie luister AANDAGTIG in die klas. (Antoniem)
  4. 7. Riviere wat heel jaar lank vloei is ____________ riviere.
  5. 8. Die deur was van glas so ek kon maklik _________. (Paroniem van SIEN)
  6. 9. Na die netbal oefening was almal baie MOEG gewees. (Sinoniem)
  7. 11. `n Dokter wat operasies uitvoer is `n _________.
  8. 12. In die hof verwag die regter dat daar ORDE moet wees. (Antoniem)
  9. 14. Die kinders is altyd BLY wanneer die vakansie begin. (Sinoniem)
  10. 16. Die polisie kon die lyk _______ aan sy vinger afdruk. (Paroniem van KEN)
  11. 19. Verskillende vorme van dieselfde woord. Die twee woorde verskil ook in betekenis.
  12. 22. Dit gaan in die somer VUURWARM word.
  13. 24. Die blou selfoon is SYNE.(Homofoon)
  14. 25. Baie mense in Afrika lewe in ARMOEDE. (Antoniem)