Betekenisleer

1234567891011121314151617181920212223242526
Across
  1. 1. Die doeblet van BROS.
  2. 3. Baie mense in Afrika lewe in ARMOEDE. (Antoniem)
  3. 10. ______ hy praat die waarheid, dan sal ons moet optree. (Paroniem van STEL)
  4. 11. My TEENSTANDER in tennis kom van Bellville af. (Sinoniem)
  5. 13. Ek wil al my vakke op skool SLAAG. (Antoniem)
  6. 14. Riviere wat heel jaar lank vloei is ____________ riviere.
  7. 16. Die blou selfoon is SYNE.(Homofoon)
  8. 18. By homonieme kan die verskil in betekenis net afgelei word as daar na die _______ waarin dit gebruik word, gekyk word.
  9. 19. Daar is genoeg YS in die vrieskas. (Homofoon)
  10. 20. Die deur was van glas so ek kon maklik _________. (Paroniem van SIEN)
  11. 21. Kan jy die eerste paragraaf se woorde AANHAAL. (Sinoniem)
  12. 22. Na die netbal oefening was almal baie MOEG gewees. (Sinoniem)
  13. 23. `n Dokter wat operasies uitvoer is `n _________.
  14. 24. Die siekte het my FISIES erg aangetas.
Down
  1. 2. Die kinders is altyd BLY wanneer die vakansie begin. (Sinoniem)
  2. 4. Verskillende vorme van dieselfde woord. Die twee woorde verskil ook in betekenis.
  3. 5. Jannie luister AANDAGTIG in die klas. (Antoniem)
  4. 6. Woorde met dieselfde vorm, maar waarvan die betekenis verskil
  5. 7. My ouma is lief om met wol te BRY. (Homofoon)
  6. 8. My PYL en boog is in my kamer. (Homofoon)
  7. 9. Dit gaan in die somer VUURWARM word.
  8. 12. In die hof verwag die regter dat daar ORDE moet wees. (Antoniem)
  9. 14. Die plek waar SKEPE gebou word is 'n __________
  10. 15. Die polisie kon die lyk _______ aan sy vinger afdruk. (Paroniem van KEN)
  11. 17. Die dief het die deur oopgeDWING om by die huis in te kom. (Sinoniem)
  12. 25. Die doeblet van TWAK
  13. 26. Die homoniem van LEWER