Betekenisleer

1234567891011121314151617181920212223242526
Across
  1. 4. Die homoniem van LEWER
  2. 8. Die siekte het my FISIES erg aangetas.
  3. 9. ______ hy praat die waarheid, dan sal ons moet optree. (Paroniem van STEL)
  4. 10. `n Dokter wat operasies uitvoer is `n _________.
  5. 12. Die kinders is altyd BLY wanneer die vakansie begin. (Sinoniem)
  6. 14. My TEENSTANDER in tennis kom van Bellville af. (Sinoniem)
  7. 15. Die polisie kon die lyk _______ aan sy vinger afdruk. (Paroniem van KEN)
  8. 16. Jannie luister AANDAGTIG in die klas. (Antoniem)
  9. 17. Daar is genoeg YS in die vrieskas. (Homofoon)
  10. 19. Die plek waar SKEPE gebou word is 'n __________
  11. 22. Verskillende vorme van dieselfde woord. Die twee woorde verskil ook in betekenis.
  12. 24. Die dief het die deur oopgeDWING om by die huis in te kom. (Sinoniem)
  13. 25. Kan jy die eerste paragraaf se woorde AANHAAL. (Sinoniem)
Down
  1. 1. Die doeblet van TWAK
  2. 2. Die blou selfoon is SYNE.(Homofoon)
  3. 3. My PYL en boog is in my kamer. (Homofoon)
  4. 5. My ouma is lief om met wol te BRY. (Homofoon)
  5. 6. Riviere wat heel jaar lank vloei is ____________ riviere.
  6. 7. Die deur was van glas so ek kon maklik _________. (Paroniem van SIEN)
  7. 10. In die hof verwag die regter dat daar ORDE moet wees. (Antoniem)
  8. 11. By homonieme kan die verskil in betekenis net afgelei word as daar na die _______ waarin dit gebruik word, gekyk word.
  9. 13. Woorde met dieselfde vorm, maar waarvan die betekenis verskil
  10. 18. Dit gaan in die somer VUURWARM word.
  11. 20. Na die netbal oefening was almal baie MOEG gewees. (Sinoniem)
  12. 21. Ek wil al my vakke op skool SLAAG. (Antoniem)
  13. 23. Die doeblet van BROS.
  14. 26. Baie mense in Afrika lewe in ARMOEDE. (Antoniem)