Across
- 5. Adam het lewende _____ geword. I KOR 15:45
- 6. Deur wie sal hulle geleer word? JOH 6:45
- 8. Waartoe sal hulle hulle wend? II TIM 4:3-4
- 11. Die Geliefdes was altyd so. Fil 2:12
- 13. Ons was vooheen so. Efe 2:1
- 17. Vir hulle Leraars sal versamel volgens hulle eie _____II TIM 4:3-4
- 19. 'n _____ liggaam word gesaai. I KOR 15:44
- 20. Wie het geskrywe? JOH 6:45
- 23. Wereld kan die Gees van ____ nie ontvang nie JOH 14:17
- 24. Wat sal hulle afkeer? II TIM 4:3-4
- 26. En die wat in die vlees is, kan God nie _____ nie ROM 8:8
- 27. Ons moet alles doen sonder _____ Fil 2:14
- 29. Watter leer? II TIM 4:3-4
- 30. Teenoorgestelde van dwaasheid
- 31. As die Evangelie dan nog bedek is, is dit_____in die wat verlore gaan II KOR 4:3
- 33. Eerste mens.
Down
- 1. 'n Geestelike liggaam word _____ I KOR 15:44
- 2. Dit kan nie voor God roem nie I Kor 1:23-29
- 3. Iemand wat onwys is I Kor 1:23-29
- 4. Hulle wil hier gestreel wees II TIM 4:3-4
- 7. Christus, die krag van God en die_____van God I KOR 1:23-24
- 9. God is ryk in_____ EFE 2:4
- 10. Adam het _____ siel geword. I KOR 15:45
- 12. Tipe diere. Jud 1:10
- 14. Ons moet so wees Fil 2:15
- 15. Hoe moet ons wees? Fil 2:2
- 16. Elke tong moet dit doen. Fil 2:11
- 18. 'n Natuurlike _____ word gesaai I KOR 15:44
- 21. Ons moet so wees Fil 2:15
- 22. Wat wil hulle versamel? II TIM 4:3-4
- 25. Iets wat weggesteek is MAT 11:25
- 28. 'n _____ liggaam word opgewek. I KOR 15:44
- 32. Christus, die____van God en die wysheid van God I KOR 1:23-24
