Across
- 3. Ek kleur die kar _______ in.
- 4. Ek koop 'n _______ verf.
- 5. Die _______ val uit die boom uit.
- 6. Die meisie _______ as sy skaam kry.
- 8. Ek _______ deur die boek.
Down
- 1. Die man _______ die vuur.
- 2. As ek siek is, is ek baie _______.
- 4. Ek _______ die kersies dood.
- 5. Ek pluk vir Mamma 'n _______.
- 6. Die hond _______ vir die kar.
- 7. Ek is baie _______ om jou te sien.
