Across
- 4. Markus 16 vers 9 - Jesus verskyn na sy
- 6. Johannes 13 vers 8 - vir watter tydperk sal Jesus nie Petrus se voete was nie
- 8. Lukas 12 vers 22 - wat moet ons nie doen oor ons lewe nie
- 9. Hand 2 vers 25 - wat sal Dawid nie doen nie
- 12. Johannes 21 vers 20 - wat doen Petrus voor hy die ander dissipel sien
- 13. Hand 2 vers 28 - waarmee sal God se teenwoordigheid dawid vul
- 15. Johannes 13 vers 9 - wat vra Petrus nog om gewas te word
- 17. Johannes 10 vers 10 - wat doen die dief
- 18. Markus 8 - hoeveel brode het hul gehad
- 20. Hand 12 vers 23 - en Herodes het...
- 22. Hand 18 vers 11 - na 'n jaar bly Paulus nog ...maande
- 24. Hand 12 vers 1 - wat het Herodes met gemeentelede gedoen
- 25. Johannes 17 - wat doen Jesus vir sy dissipels
- 26. Hand 16 vers 11 - wie word bekeer
- 27. Hand 13 vers 36 - by wie is Dawid begrawe
- 29. Johannes 10 vers 1 - waarheen lei die hek
Down
- 1. Lukas 10 vers 25 - aan wie het Jesus 'n strikvraag gestel
- 2. Hand 10 vers 22 - Hoe word Kornelius beskryf
- 3. Hand 18 vers 9 - wat moet Paulus nie wees nie
- 5. Johannes 10 vers 11 - Jesus die goeie
- 7. Lukas 10 vers 21 - aan watter mense is hierdie dinge bekend gemaak
- 10. Johannes 1 vers 24 - hoe beskryf Johannes vir Jesus ...van God
- 11. Lukas 18 vers 15 - wie is na Jesus toe gebring
- 14. Wat het met Jesus gebeur in Lukas 24
- 15. Hand 1 vers 4 - waarop moet die apostels bly wag
- 16. Hand 10 vers 16 - waarheen het die doek opgetrek
- 19. Lukas 12 vers 55 - watter wind waai
- 21. Markus 16 vers 17 - wat sal voorkom
- 23. Hand 10 vers 44 - op wie het die Heilige Gees gekom
- 28. Johannes 16 vers 33 - wat het Jesus klaar met die wereld gedoen
