Across
- 1. Die onderwerp van die les wat Mnr.Marx aangebied het.
- 3. Jacobs, Die skrywer van Suurlemoen!
- 6. Tiaan se pa se beroep.
- 9. ‘n Foto of skildery van jouself.
- 10. Liezl kan nie saam met Zane gaan fliek nie, want sy moet leer vir haar …
Down
- 2. Die naam van die komponis (beeldjie) vir wie Zane “lipstick” aangesit het.
- 4. Die woord wat verkeerd op hul kennisgewing gespel was.
- 5. Persoon wat die tromme speel.
- 7. Die naam van die musiek-kompetisie waarvoor hulle inskryf.
- 8. Die tipe musiek van die orkes speel.
