Blokkiesraaisel - Suurlemoen!

12345678
Across
  1. 4. Liezl kan nie saam met Zane gaan fliek nie, want sy moet leer vir haar …
  2. 5. Jacobs Die skrywer van Suurlemoen!
  3. 6. ‘n Foto of skildery van jouself.
  4. 7. Persoon wat die tromme speel.
  5. 8. Die naam van die musiek-kompetisie waarvoor hulle inskryf.
Down
  1. 1. Die woord wat verkeerd op hul kennisgewing gespel was.
  2. 2. Die onderwerp van die les wat Mnr.Marx aangebied het.
  3. 3. Tiaan se pa se beroep.
  4. 4. Die naam van die komponis (beeldjie) vir wie Zane “lipstick” aangesit het.
  5. 8. Die tipe musiek van die orkes speel.