Across
- 3. Waar Berco en Zunica ontmoet het
- 7. Berco se gunsteling kos
- 9. Zunica se beroep
- 11. Berco se beroep
- 12. Hoeveel sussies Zunica het
- 14. Zunica se pa se naam
Down
- 1. Zunica se ringkleur
- 2. Berco se hoeveelheid niggies en nefies (aan sy ma se kant)
- 4. Berco se eerste naam
- 5. Berco se pa se naam
- 6. Berco en Zunica se gunsteling eetplek
- 8. Zunica se bynaam by haar ma
- 10. Hoeveelste jaar wat Berco en Zunica mekaar ken
- 13. Zunica se gunsteling kleur
